Monthly Archives: November 2012
4D Scan 27 weeks
Die persoon wat die scan gedoen het het ges^e: – See what chubby sheeks he has – ooo- look at the chubby lips. – oooo-my look at the tools. (het nie photo van die geneem nie. Wil die kind nie … Continue reading
Wat is ‘n pa en wat is ‘n ma
Wat is ‘n Pa ? Pa’s werk baie hart en het baie papier gelt. Pa’s hou baie van teevee kyk op Saterdag. Pa’s wil slaap op Sondag. Pa’s maak braaivlys vir kos en is sterk en sê hille is … Continue reading
27 Weeks, en wat gebeur nou.
http://www.welcomebabyhome.com/newsletter_weeks/fetus_calendar_week27.htm 1. Waldette was screaming 3 nights ago from cramps in her one leg. (I was expecting it to happen, So I was prepared ) Any Anycase: I got up, gave her a good foot and leg massage and stretch and all … Continue reading
26 Weeks. En maag raak styf !!!
Die maag is harder aan die een kant en as ek daar druk dan beweeg baba. Asof hy se, gaan weg ek slaap……. of dalk, neee krap bietjie hoer……. mmmmm So wat gebeur … Continue reading
25 Week Scan – 820g
” Die baba het ‘n ronde kop, nes sy pa” Hu???????? Dis wat Dr White se toe sy baba se kop meet en toe met die selfde slag omkyk na my…………………………OoooKaay…….. dink ek vir my self. Maar wat sy toe … Continue reading
Baba haal net asem as hy slaap. Stop storing !!!
Baby is improving his breathing skills – inhaling and exhaling amniotic fluid and working out its breathing techniques. These breathing exercises are only carried out when baby is sleeping and not during its awake moments. Studies show that the only … Continue reading
Week 24 – hoe lyk baba nou en wat gebeur daar binne
From crown to rump your baby measures at 8½ inches, and weighs about 1 lb 6 oz. Fetus is now the size of a banana. (is dit nou sy lyf or sy man hood) All of the main organs are … Continue reading
24 Weeks – 21cm lank en weeg +-540g
Wow. Dis 24 weke vandag. My vrou lyk mooi en baba is goed besig daar binne. Ons begin aan name dink, en daar is een wat ons van hou. (nee dis nie Koos nie, al hou ek van dit) Kleintjie … Continue reading