Monthly Archives: May 2014

Snot neusie

Ai. Zack is nou al 8 dae verkoue en gister op antiB gegaan. Dis nou al bietjie beter. Arme kind hoes hom self wakker in die aande. Genade Vader asb.

Posted in Uncategorized | Leave a comment