Daily Archives: November 2, 2012
24 Weeks – 21cm lank en weeg +-540g
Wow. Dis 24 weke vandag. My vrou lyk mooi en baba is goed besig daar binne. Ons begin aan name dink, en daar is een wat ons van hou. (nee dis nie Koos nie, al hou ek van dit) Kleintjie … Continue reading
Posted in Riaan
Leave a comment