My first smile

Ons Zack het vanoggend…. 5h36 sy eerste smile gegee. Ek het dit getoets om te sien of dit nie net n reaksie is nie, so ek het hom weg van my gedraai en weer na my en elke keer as hy my sien SMILE hy. Toe try ek mama en die selfse. 

This entry was posted in Riaan. Bookmark the permalink.

Leave a Reply